eGO VERSEKERINGS MAKELAARS
FSP 44640
JOU KORTERMYNVERSEKERINGS MAKELAAR VIR GEMOEDSRUS
MEER VAN ONS

Ontmoet ons span

ELTON
WALKER
Elton is die eienaar en bestuurder van die makelary en doen ook bemarking Hy het reeds sy Regalatotiese en Sleutel Persoon Eksamen afgele en geslaag en voldoen aan al die ander vereistes om as makelaar op te tree

ALOMA
OOSTHUIZEN
Aloma is ons admin dame en hanteer al ons kliente wat in die m-z deel van die alfabet val se admin Sy het reeds haar Regalatoriese eksamen afgele en geslaag en is tans besig met verdere studies om n vol kwalifikasie in kortermyn versekering te verwerf

Maritza
Deyzel
Maritza help met die bestuurder van die makelary en doen ook bemarking Sy het reeds haarRegalatotiese en Sleutel Persoon Eksamen afgele en geslaag en voldoen aan al die ander vereistes om as makelaar op te tree

ADRI
VERMAAK
Adri is ons admin dame wat die kliente in die a-n deel van die alfabet met al hul admin help Sy het reeds haar Regalatoriese eksamen afgele en geslaag en is besig met verder studies om n vol kwalifikasie in kortermyn versekering te verwerf

BRAND
FOURIE
Brand doen bemarking van korttermyn versekering by ons en kan ons kliente ook help met hulle lewens versekerings behoeftes aangesien hy ook by Sannie Van Rensburg Makelaars geregistreer is as makelaar Hy het reeds sy Regalatoriese eksamen afgele en geslaag en is tans besig om hom verder te bekwaam om as volwaardige makelaar te kan op tree Hy werk tans onder supervisie
Meer oor eGO Versekerings Makelaars
Ons missie
Ons wil nie die grootste wees nie net die beste
eGO Versekerings Makelaars het ontstaan vanuit die ou Gerhard vd Berg Makelaars na die afsterwe van Gerhard in September 2012. Elton het die makelary gekoop en die naam verander na eGO Versekerings Makelaars Die woord eGO is die Spaanse vertaling van 'my' en voel ons dit is gepas omdat ons graag wil he die kliente moet met ons identifiseer as "hulle" versekerings makelaars

VOLTOOI HIERDIE VORM
KRY N KWOTASIE!
URE & ADRES
Adres
Winkel no 5
Mareina Sentrum
58 Kerkstraat
Lichtenburg
2740
http://elton06.wix.com/ego-versekerings-mak
Tel: 018-632 5735 / 6787
Fax: 018-632 4786
Ure
Maandag - Vrydag
8:00 am to 4:30 pm
Altyd beskikbaar vir enige noodgevalle of navrae
Elton 0731392172
Maritza 0822111632
Brand 0790205618